Nuwe jy-fees 2024 Oudio-opnames
Voelgoed Media se NUWE JY-FEES in samewerking met Slender Wonder, is ’n gesondheid, fiksheid, skoonheid en welstand ervaring soos geen ander nie! Jy kan uitsien na werkswinkels deur dieetkundiges, oefenkenners en motiveringsprekers, oefensessies deur topafrigters, gesondheid- en fiksheidstalletjies, asook gratis demonstrasies én meer.
As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy toegang kry tot die oudio-opnames om op jou eie tyd te luister.
KAARTJIES – Oudio-opnames – R64 R79
Toegang
R79,00 Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00.
Verwante produkte
-
Oudio-opnames
Spreker-opnames [VWG]
R39,00 – R79,00Price range: R39,00 through R79,00 Voeg in Mandjie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
