Nuwe jy-fees 2024 Video-opnames
Voelgoed Media se NUWE JY-FEES in samewerking met Slender Wonder, is ’n gesondheid, fiksheid, skoonheid en welstand ervaring soos geen ander nie! Jy kan uitsien na werkswinkels deur dieetkundiges, oefenkenners en motiveringsprekers, oefensessies deur topafrigters, gesondheid- en fiksheidstalletjies, asook gratis demonstrasies én meer.
As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy toegang kry tot die video-opnames om op jou eie tyd te kyk.
KAARTJIES – Video-opnames – R79 R99
Toegang
R99,00 Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00.
Verwante produkte
-
Video-opnames
Nuwe Jy-fees 2025 [Video-opname]
Evaluering 0 uit 5R109,00Original price was: R109,00.R89,00Current price is: R89,00. Voeg in Mandjie
![Nuwe Jy-fees 2025 [Video-opname]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2024/08/Nuwe-Jy-fees-produk-foto-300x300.png)