Maak ’n R150-bydrae en jy kry … ’n Gratis registrasie vir die vieringsweek (R149)
23-26 Februarie 2026 is die aanlyn Leef jóú droom-week – met lewensveranderende stories, vraag-en-antwoord-sessies met kenners, mentorklasse, praktiese raad vir persoonlike groei, en meer!
R150,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!