Voelgoed-vriendinne Silwervlak [Maandeliks]
Lidmaatskap wat maandeliks betaal word, moet vir ten minste 12 maande volgehou word –
indien jy kanselleer vóór die 12 maande verstryk, word ’n kansellasiefooi van R100 gehef in die lig van die lidmaatskapvoordele wat jy geniet het.
Gratis webblad-stories (weekliks)
Gratis mentorklasse (weekliks)
Gratis e-boeke (maandeliks)
Gratis digitale tydskrifte (tweemaandeliks)
Gratis video- en oudio-kursusse (maandeliks)
Afslag op aanlyn werkswinkels, uitdagings, ens
Aanlyn ledeportaal
#EkVoelGoed-nuusbrief
Toegang
R24,00 per maand
Verwante produkte
-
Subskripsie
Voelgoed-vriendinne Goudvlak – vir ‘n vriendin
R39,00 per maand Voeg in Mandjie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
