’n Storie van God se trou, leiding en doel – ons eer Hom daarvoor!
– – – – –
AANLYNDIENS
*Sondag 1 Februarie
*19:00
*Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opname kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!
– – – – –
Gratis registrasie!
R0,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!