As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die oudio-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
R79,00 Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00.
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!