Maak ’n R100-bydrae en jy kry … ’n Gratis vieringstydskrif (R149)
Die Voelgoed-vieringstydskrif verskyn Januarie in digitale formaat, met die mees geliefde en geleesde artikels die afgelope 30 jaar – stories wat jou hart raak en jou laat glimlag!
R100,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!