WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – Afbetaal-lootjie

Die kompetisie duur tot Saterdag 31 Augustus!
Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie koop – as jou vriendin óók ’n lootjie koop, is julle kans nog groter om te wen!
Die wenner word op Maandag 8 September op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
Bepalings en voorwaardes
Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
Voelgoed Media behou die reg voor om nie die dubbelkajuit-prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-boot-kompetisie verkoop is nie.
+
●  R40 deposito + R40 einde Julie + R40 einde Augustus

●  Aanbod geldig tot 18 Julie

●  Deposito nie terugbetaalbaar nie

●  Lootjies slegs geldig indien ten volle afbetaal

Ander events

Scroll to Top