[OUDIO] Hou op om te vra, “hoekom”

Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra “hoekom”, of bloot gaan vertrou. 

Gemoedsrus is die resultaat van twee belangrike besluite wat ons moet neem.

Een is die keuse van aanvaarding. Die grootste rede waarom ons soveel spanning oor die dinge in die lewe ervaar, is ons menslike natuur wat hunker na ’n verduideliking. Ons Vader skuld ons egter nie ’n verduideliking oor hoekom sekere dinge gebeur soos dit doen nie.

Hy bly die Skepper en ons is deel van Sy skepping. Selfs al sou God die tyd maak om sekere dinge aan my en jou te verduidelik, sou Sy verduideliking ons dalk steeds nie beter laat voel nie.

Daar is net twee dinge waaroor jy beheer het. Dit wat jy dink en dit wat jy doen.

Ons het nie beheer oor die resultate van ander mense se aksies nie. Wanneer jy by ’n plek kom om God vir die resultate te vertrou, sal jy vrede begin ervaar

Die ander keuse is om te vertrou.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Cherise Vermeulen, skrywer en vervaardiger van TV-programme vir kinders

Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy ...

Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...

Scroll to Top