Vergelyk jy jouself met die vroue om jou?
Is jy vinnig om jouself met ander te vergelyk en dan voel jy nie goed genoeg nie? Omarm eerder hoe spesiaal die Here jou geskape het.
Jou liggaam is nie die vyand nie
Ons word gereeld gevra hoe ons oor ons uiterlike self voel? Ons moet egter eerder dink hoe ons oor ons innerlike self voel. Daar is elke maand ’n nuwe dieetpil, nuwe wondergrimering of ander nuwe maniere om mooier te lyk en te voel, op die rak.
Jy kan egter al hierdie oppervlakkige maniere tot vervelens toe probeer, en steeds nie goed voel oor wie jy is nie. Jy moet jouself eers aanvaar.
Die oomblik as jy dit doen en jou liggaam liefhet, kan jy dit ontwikkel en verbeter. Jy kán nog die beste jy word, ongeag jou ouderdom.
Iemand wat hulle liggaam as ’n vyand sien, sal nooit ’n gesonde leefstyl kan handhaaf nie.
Jy moet jou liggaam begin sien as iets wat jou help met optimale funksionering.
’n Mens vergeet maklik hoe geseënd jy is met twee arms, bene, hande en ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees ...
Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...