GeldGeheime-podsending

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, is die aanbieder van die GeldGeheime-podsending, spesifiek vir die vrou wat haar finansies wil verstaan, beheer neem oor haar geldbesluite, en nie bang is om groot te droom nie!

Luister hoe Mia die geheime van geld ontrafel en vroue met praktiese wenke, eerlike raad én motivering leer hoe om slim te werk met hulle finansies – van skuldvry leef, spaar en voorsiening vir aftrede, tot slim beleggings.

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Mia Kriegler

Nuutste podsending

[PODSENDING] 7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak

11

“Die Rykste Man in Babilon”, deur George S Clason, met finansiële teksnotas deur my pa, Hein Kruger, het net oor ʼn 100 bladsye, maar het reeds miljoene mense se denke oor geld, skuld en beleggings ...

Méér podsendings

Mia Kriegler

Het jy al opgelet hoe jou mandjie kruideniersware elke maand ’n bietjie duurder raak vir dieselfde hoeveelheid inkopies? Inflasie is die koers waarmee pryse styg en alles oor tyd duurder raak. Hoe kan jy jou ...

Mia Kriegler

Hoe ken jy ʼn beleggingsfoefie uit? Jy moet waaksaam, ingelig en realisties wees wanneer jy ʼn belegging maak om jou geld te beskerm. Wees op die uitkyk vir die vyf grootste gevaartekens om ʼn beleggingsbedrogspul ...

Mia Kriegler

Om te spaar vir aftrede wanneer jy nie meer kan werk nie is noodsaaklik en dit bly die meeste mense se heel belangrikste beleggingsdoelwit. Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar? ...
Scroll to Top