[OUDIO] Stres minder, laat jou innerlike kind uitkom
- Ouerskap [Oudio]
- Driekie Olwage, tuisskool-mamma
Speel speletjies, wees laf en luister soms na jou innerlike kind. Dis pret en jy sal voel hoe dit jou stres verminder.ย
โTime spent playing with children is never wasted,โ lees ek op โn muur. Jesus lag terwyl die kinders na Hom toe kom. Sy arms wyd oop. โn Oomblik lank is al die ander dinge vergete. Selfs die dissipels word aangespreek toe hulle die opgewonde klompie wou keer.
Net daar los ek die bondel wasgoed vir later en gaan sit kruisbeen op die mat, my hart en gedagtes in die nou. (Nie by alles wat nog gedoen moet word nie!). Drie kindertjies glimlag, ogies blink. Mamma gaan saamspeel!
Met ekstra moeite word die week so beplan sodat ek saam met elke dogtertjie alleen โn rukkie kan tee drink. Storieleestyd word meer en ons ry saam fiets. Ons pluk blomme, plant saadjies, verf, lag en speel.
Ou, vervelige bordspeletjies word afgestof en kry nuwe lewe, want Mamma is daar om saam te speel, te leer, te bou en op te ruim โฆ SAAM. Aanvanklik doen ek dit vir hulle. Vir Hom.
โn Hart ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Mรฉรฉr oudio's
Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...
Gerridene Berg, voedingkundige en fiksheid-afrigter
Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra โhoekomโ, of bloot gaan vertrou. ...
Estelle Henning, lewensafrigter
Ons hoor gereeld dat waarop jy fokus, โn groot invloed op jou ervaring van jou alledaagse lewe het. Hoe meer jy op iets fokus, hoe ...