Beskerm jou vel heeldag teen skadelike sonstrale [Promosie]

Beskerm jou vel heeldag teen skadelike sonstrale [Promosie]

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied meer as net sonbeskerming. Dit is ’n gevorderde mengsel van antioksidante en breëspektrum filters wat jou vel beskerm tydens blootstelling aan die son. 

Hoekom SBF 50 so belangrik is vir jou vel 

SBF 50+ is nie net ’n nommer nie; dit is jou skild teen sonskade.

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied breëspektrum beskerming teen UVA- en UVB-strale, wat voortydige veroudering kan veroorsaak en die risiko van velkanker kan verhoog.

Deur skadelike strale uit te filtreer, voorkom hierdie sonskerm skade soos sonbrand, donker kolle, en selfs DNS-skade.

Die liggewig jel-formule maak dit ideaal vir daaglikse gebruik.

Maak hierdie sonskerm deel van jou daaglikse velsorgroetine om te verseker dat jou vel op lang termyn gesond en stralend sal lyk.

Die natuurlike manier om jouself teen die son te beskerm

Die basis van Heliocare se SBF 50-produkte is Fernblock®, ’n natuurlike antioksidant afkomstig van die Polypodium leucotomos-varing van Sentraal-Amerika.

Dit is bekend vir sy kragtige fotobeskermende eienskappe, ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy passievol oor ’n loopbaan in somatologie om ander se gesondheid en voorkoms te verbeter? By die Isa Carstens® Akademie kan jy ’n verskil ...

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Olierige vel, swartkoppies en puisies is ...

Scroll to Top