Annique Rooibos vervaardig rooibosprodukte van hoë gehalte wat jou vel in ’n japtrap vlekkeloos, stralend en jonger sal laat lyk. Velsorg was nog nooit so maklik nie.  

Rooibos kan beslis jou vel laat jonger lyk

Het jy geweet dat rooibos verjongingsvoordele het?

Dit is inderdaad die ideale bestanddeel in produkte wat gesonde veroudering ondersteun.

Velveroudering is ’n natuurlike proses wat lei tot verlies aan elastisiteit, droogheid, en die vorming van fyn lyntjies en plooie.
Velsorgprodukte met rooibos is uiters voordelig omdat dit ryk is aan anti-oksidante wat help om vrye radikale te neutraliseer en die vel beskerm teen omgewingskade en vroeë veroudering.

Doen vandag nog navraag!

Ontdek die geheim van jonger, mooier vel.Sê tot siens vir fyn lyntjies en verouderde vel met Annique Rooibos se spesiale aanbod op die Crème de Nuit-nagroom en die Eye Therapy-oogroom.

Ontdek die geheim van jonger, mooier vel.

Belê in ’n innoverende velsorgreeks wat jou vel gaan vernuwe

Annique Rooibos het baanbrekerswerk gedoen om rooibos in skoonheidsprodukte te gebruik. Hulle spog met vyf dekades se ervaring in velsorg.

Al hulle produkte word in Suid-Afrika ontwikkel en vervaardig.

Die Forever Young-reeks is ideaal om veroudering teen te werk. Dié produkte bevat rooibos en VNA10+, ‘n biotegnologiese plantekstrak identies aan menslike plasenta, wat uitmuntende kollageenversterkende aktiwiteit bied.

VNA10+ voed en herstel verouderde en gedehidreerde vel, wat die elastisiteit en gladheid verbeter en jou jonger laat lyk.

Spaar op velsorgprodukte wat jou voorkoms gaan verander 

Forever Young Crème de Nuit – ‘n teenverouderingsnagroom – en Forever Young Eye Therapy vir plooitjies en fyn lyne is tans teen ’n fantastiese winskopie te koop. Op die koop toe sal jy ook ‘n elegante grimeersakkie gratis ontvang.

Ampsyncoll III in die Eye Therapy stimuleer kollageenproduksie, wat dan die vel se elastisiteit verbeter.

Albei produkte is vry van geurmiddels en geskik vir sensitiewe veltipes.

Die twee produkte saam bied die ideale verjongingskombinasie wat die vel voed vir ’n jeugdige, stralende voorkoms.

Ontdek die geheim van jonger, mooier vel.
Sê tot siens vir fyn lyntjies en verouderde vel met Annique Rooibos se spesiale aanbod op die Crème de Nuit-nagroom en die Eye Therapy-oogroom.