GeldGeheime-podsending

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, is die aanbieder van die GeldGeheime-podsending, spesifiek vir die vrou wat haar finansies wil verstaan, beheer neem oor haar geldbesluite, en nie bang is om groot te droom nie!

Luister hoe Mia die geheime van geld ontrafel en vroue met praktiese wenke, eerlike raad én motivering leer hoe om slim te werk met hulle finansies – van skuldvry leef, spaar en voorsiening vir aftrede, tot slim beleggings.

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Nuutste podsending

Episode 1

Jy werk hard vir jou geld, maar voor die einde van die maand het jy niks van jou salaris oor nie. Dalk het jy ’n praktiese, volhoubare begroting nodig waarmee jy jou gelddoelwitte kan bereik. ...

Méér podsendings

Gerdi van den Berg

Die Woord dring deur die besige siel met sy doenlysies en herskep jou. Eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na die Gees. Sekere inligting word gretig na binne genooi. ...

Elbie Rudansky

Die vel is die grootste orgaan in die liggaam. Daarom moet ons reeds so vroeg as moontlik daarna begin omsien. Dit is nooit te vroeg nie. ’n Gesonde vel weerkaats lig. Dit gloei net op ...

Lily Rennie, lewensafrigter

Ons sukkel soms so om self ons weg te probeer vind, dat ons nie die deur in die donker raaksien nie. Staan terug en ontvang. Ek het alles laat gaan waaraan ek vasgeklou het, soos ...

Dr. Johan Beukes

“Jy kan hoogs suksesvol wees en steeds jouself verloor,” sê DR. JOHAN BEUKES. Leer om die tekens van leierskap-uitbranding vroegtydig raak te sien. Leierskap het baie dimensies, Daar is ’n transpersoonlike dimensie vir leierskap waar ...

Ingrid Bell

Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ’n wêreldse verskil tussen kennis en wysheid; net soos daar ...

Elize-Marie Muller

Daar is soveel “stemme” in ons lewens: familie, kollegas, die media, literatuur, musiek en ons eie gedagtes. Só kan jy Jesus se stem onderskei. Hoe kan jy jouself in ’n beter posisie plaas om God ...

Scroll to Top