Ja, jy kan ... Sterker word deur swaarkry

Ja, jy kan … Sterker word deur swaarkry

Die lewe gebeur en swaarkry is deel daarvan. Maar jy hoef nooit te wonder waar God is nie. Omstandighede is presies soos dit moet wees, sê MICKEY ROOTHMAN. 

Struikelblokke en hindernisse kan ons hulpeloos laat voel 

Die lewe is nie net ’n gladde afdraande nie en niemand se pad is net met rose besaai nie. Elke mens se lewenspaadjie maak soms vreemde draaie. Daar kom struikelblokke en hindernisse wat ons heeltemal kan verstom en totaal hulpeloos en verlam kan laat voel.

Dis doodnatuurlik en menslik om dan te vra: “Waarom ek? Waarom gebeur hierdie slegte ding met my?” Maar miskien is dit beter om te vra: “Waarom nié ek nie, en waarom nie presies hierdie omstandighede nóú nie?” Daar is ’n ou stukkie wysheid wat ons almal al gehoor het. Dit sê dat om ’n gelukkige lewe te lei, ’n keuse is.

Maar dan is die eerste ding wat ’n mens vra: “Hoe kry ek dit reg?”

Hoe kyk ek anders na ’n gebeurtenis wat vir my baie werklik is? Hoe kyk ek anders na ’n situasie wat voel asof my ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Vra jy jou af: “Wat moet ek met my lewe doen?” of “Wat is die beste volgende stap vir my?”Dit is so belangrik om ’n ...

Jy was bang om uit te staan en dit het gevolglik jou oorspronklikheid versmoor. As jy op ’n tyd kreatief was, kan jy dit terugkry, ...

Scroll to Top