Proteïen dieetskommel

Proteïen dieetskommel

100% kollageen verrykte maaltydvervanger

Dié proteïen dieetskommel bevat ’n kombinasie van melkproteïen, kalsiumkaseïen, 100% suiwer gehidroliseerde kollageen, noodsaaklike aminosure, glutamien, pre- en probiotika, garcinia cambogia, bygevoegde vesel en vitamiene (A tot Z) en minerale. Dit het ’n lae vetinhoud en bevat geen bygevoegde suiker nie.

Vervang 1 tot 2 maaltye per dag met die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel.

Aangesien hierdie proteïen dieetskommel minder kalorieë bevat as ’n gewone maaltyd of wegneemete, kan dit goeie resultate oplewer.

’n Eetplan wat kalorie-inname verminder, sal jou help om, ongeag of die kalorieë uit vaste kos of vloeibare kos kom, gewig af te skud.

Met verhoogde proteïen-inname help jy jou liggaam om spiermassa in stand te hou en kan dit selfs spiertonus verbeter as jy gereeld oefening. ’n Liggaam met meer spiere verbrand meer kalorieë as ’n liggaam met meer vet.

Beskikbaar in 3 heerlike geure: dubbel sjokolade, mokka en vanilla.

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Koffie in ’n kits ’n Koppie VETVERBRANDENDE KOFFIE wat meer as net kaffeïen bevat, kan vir seker help om die ongewenste sentimeters om jou middel ...

Vinnige, gesonde nagereg-opsie Kitsnageregte word gewoonlik gekoppel aan ’n oormaat suiker, te veel kalorieë en vet en is meestal ongesond. Dié kitsnagereg in ‘n koppie ...

Scroll to Top