Gehidroliseerde kollageen

Gehidroliseerde kollageen 

100% suiwer aanvulling 

Dié 100% suiwer GEHIDROLISEERDE KOLLAGEEN help om die liggaam se kollageenvlakke, wat met ouderdom verminder, weer op te bou en sodoende die verouderingsproses te help vertraag. 

Kollageen is ’n proteïen en bestaan uit aminosure. Kollageen is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen. 

Studies het bewys dat jy jou kollageenvlakke kan verhoog deur gehidroliseerde kollageenpeptiedaanvullings te neem. 

Dié 100% suiwer gehidroliseerde kollageen is van ’n hoë kwaliteit wat tot ’n presiese graad gehidroliseer is. Dit is ook ’n bio-aktiewe kollageen wat maklik deur die liggaam geabsorbeer word. 

Kollageenaanvulling help om die liggaam se kollageenvlakke, wat met ouderdom verminder, weer op te bou en sodoende die verouderingsproses te help vertraag.  

Die Splinternuwe Jy Gehidroliseerde Kollageen werk saam met ander proteïene en elemente om struktuur aan jou vel te gee én verhoog elastisiteit en vogtigheid in die vel. 

Kollageenvesel voorsien jou spiere met die krag en struktuur wat benodig word om te beweeg. En dit versterk die are en gee dit struktuur en buigsaamheid wat nodig is om bloed ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die grootste geskenk wat ek deur Francois se dood gekry het, is die bevestiging van God se bestaan. Die tekens was duidelik. Bly glo in ...

Voel jy jy kan net nie meer byhou nie, omdat jy te besig is? Ongelukkig? Dit is belangrik dat ons positief moet wees ten spyte ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!