[OUDIO] Is mans vandag nog regtig die hoof van die huis? 

[Episode 6 - Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]

Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie die man is die baas nie. Die hoof van die huis is ’n plek van geweldige verantwoordelikheid, respek en rekenskap.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio
Scroll to Top