Vul jou man met jou sterkpunte aan

Vul jou man met jou sterkpunte aan 

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. 

God se standaard vir die huwelik is hoog 

Almal dink nie dieselfde oor die huwelik nie. Daar is baie mense wat voel hulle man het hulle teleurgestel. Dalk het jy al seergekry of is gewond in die huwelik.

Ek glo dat as ’n man en vrou wedergebore is en volgens God se woord lewe, hulle ’n beter kans het om suksesvol te wees. As hulle met hulle hele hart, siel en verstand God dien, en aan hulle probleme werk, kan hulle een word. Selfs dan is dit moeilik, maar die kanse om dit te maak, is groter.

Ek wil vir jou sê dit is nooit te laat nie. Al is die Here se standaarde hoog, is Hy genadig.

Hy sê vir die sondaar langs Hom aan die kruis: “Jy het jou hele lewe gesondig, maar jy gaan saam met my die koninkryk in.”

Die eerste stap na genade is belydenis van sonde. Dit gebeur wanneer ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Dit is moeilik vir ouers om te weet hoe en wanneer hulle met hulle kind in gesprek moet tree oor depressie,” sê oudonderwyser en toneelkenner, ...

“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN ...

Scroll to Top