[OUDIO] Doen jou werk met ’n gesindheid van oorwinning
- Werk
- Alette Winkler
“As jy doen wat jy gebore is om te doen, gaan dit vir jou lekker wees om jou werk met ’n gesindheid van oorwinning te doen,” sê ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER.
Wanneer jy in die rol instap wat jy gemaak is om in te wees, dan is dit asof jy in ’n slipstream beweeg. Dit is asof die Here voor jou is. Hy blok die wind van voor en jy beweeg saam.
Skielik, begin jou huwelik werk. Hoekom? Want partykeer werk jou huwelik nie, omdat jy eintlik uiters ongelukkig is met wie jy is en wat jy doen.
Jy is uiters ongelukkig om elke dag werk toe te ry, in verkeer te sit, die vervelige werk te doen waarvoor jy duidelik nie gemaak is nie.
Die Here gaan jou lei. Luister na Hom. Daar is ’n ontsluiting van seëning wat plaasvind die oomblik wanneer jy sê: Hier is ek, Here, ek luister.
Al moet jy iets doen waarvan jy nie hou nie; of jy vir ’n baas werk of vir jouself, respekteer jou maatskappy se kultuur. Integriteit is mos wat jy doen wanneer niemand jou ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Johan Laten
“Identifiseer ’n vertroueling met wie jy kan praat, want anders raak dit ’n sneeubal wat al hoe groter raak,” sê JOHAN LATEN. Identifiseer ’n vertroueling ...
Susan Coetzer
“Dit laat jou lekker voel om bly te wees. Dink, doen en soek dinge wat pret verskaf. Bederf jouself,” sê skrywer en motiveringspreker SUSAN COETZER. ...