[OUDIO] Waarom die erkenning van foute jou ’n beter ma maak
- Ouerskap [Oudio]
- Leandra Foster
Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry hulp as jy sukkel.
Dikwels erken ons as ouers nie ons foute wat ons kinders betref nie. Kyk hoe vinnig spring jy op jou perdjie as jou man, ’n vriendin of selfs jou eie ma uitwys wat jy as ouer verkeerd doen.
Dit is moeilik om ons eie foute raak te sien en te erken. Eindelik maak dit van jou ’n beter mamma.
Moenie maak of jy as ouer perfek is nie. Spesifiseer vandag jou foute in plaas daarvan om blindelings verby dit te kyk. As eerste-keer-ouer kan dit ’n groot uitdaging wees om kinders groot te maak. Snaaks genoeg hardloop ons eerste na daai mense toe vir raad wat ons so dikwels aanspreek oor ons kinders se opvoeding.
Het jy ook ’n oneindige lang lys in jou hart van al die foute wat jy soms maak? In vandag se moderne lewe is daar nie iets soos ’n perfekte mamma nie. Ek sê baie kere vir myself: Leandra, jy is die perfekte mamma vir ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Liesel Krause-Wiid
“Jy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,” sê predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. ...
Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ...
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...