Vrydag, Oktober 18, 2019

Kyk blomme in Namakwaland

Luukse bustoere, ’n toergids, drie nagte by Namaqua Lodge en etes (soos aangedui) is ingesluit. Bederf iemand spesiaal met hierdie ervaring wat julle altyd sal onthou en krag sal...

Geld is nie alles nie!

My kind, Ek moet jou enigste skuilplek wees, jou enigste ware sekuriteit. Liewer ’n stukkie droë brood met vrede daarby as ’n huis vol kos met ’n getwis daarby. Spreuke 17:1 Ek...
aardbewing.jpg

Aardbewing skud Suid-Afrika

Die middelpunt van gisteraand se aardbewing was in Botswana, maar mense het die skudding gevoel tot in Louis Trichardt, Tzaneen, Pretoria, Krugersdorp, Potchefstroom, en waar ook al. Die middelpunt van...
dieetwenke.jpg

48. Die soet en suur van suurlemoen

Bevorder suurlemoenwater gewigsverlies? Help ’n glas louwarm suurlemoenwater soggens jou liggaam om van gifstowwe ontslae te raak? Versterk suurlemoenwater jou immuunstelsel? Een rede waarom gewigsverlies gesien word by mense...

Eerlikheid is belangriker as geld

’n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, kom nie vry nie. ’n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, kom nie vry nie. ’n Vals...
brian.jpg

Fopnuus

Brian Habana het gister in die sosiale media aangekondig dat hy leef en dat die berig dat hy in Frankryk vermoor is, nie die waarheid is nie. Brian Habana het...
dieetwenke.jpg

34. Die storie oor koolhidrate

Koolhidrate is die suikers, stysels en vesels wat voorkom in vars vrugte, styselgroente soos aartappels, patats en pampoen, grane, peulgroente en suiwelprodukte. Of koolhidrate “goed” of “sleg” is, hang af...
mans_bewonder_vroue.jpg

Wat bewonder ’n man in ’n vrou?

Jy weet waarskynlik presies wat jou man onweerstaanbaar maak. Maar wat is dit wat hóm uit jou hand laat eet? Nee, dit is toe nie wat jy gedink het...
ken-jou-lyf.jpg

Leer jou lyf ken

Bloedtoetse en X-strale is nie die enigste bronne van inligting oor jou lyf nie. Jy kan baie wys word deur op te let na die tekens wat jou liggaam...
vreesloos.jpg

Vreesloos!

Een-een is vroue ongelooflik, maar saam kan hulle berge versit. Saam met Lukas Korff (wêreldrekordhouer) daag Lindie Strydom en ander bekendes jou uit om jou grootste prestasie nóg te...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes