Melissa-Swart

Persoonlike groei slyp jou vir jóú bediening

Jou bediening maak saak. MELISSA SWART het tydens die Vroue wat glo–retreat beklemtoon om die regte fokus te behou as dit kom by jou hart, tyd en energie.

Jou gawes en talente pas by jou roeping in

Dit is nie altyd die lekkerste ding om deur persoonlike slyping te moet gaan nie of om partykeer ’n bietjie swaar te moet kry nie.

Dit is dalk nie altyd so vreeslik lekker nie, máár ek het gesien deur die loop van my lewe dat dit een van die belangrikste goed is wat regtig ’n dieper karakter by jou ontwikkel.

Die moeilike tye leer jou lesse en gee vir jou wysheid!

Daar is ’n paar praktiese goed wat jy kan gebruik en toepas om jou werklik na ’n nuwe vlak te vat binne-in jou bediening.

Die belangrikste is om jou roeping duidelik te definieer. Dit is die sleutel tot enige bediening of enige besigheid.

Jou sukses hang af van hoe duidelik jy jou roeping kan definieer.

Maak tyd en vra: Hoekom is ek hier? Waar ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou ...

Voelgoed Media en Vroue wat Glo hou wéér retreat! Jy en jou geloofsvriendinne word uitgenooi om saam met topklas sprekers soos Liesel Krause-Wiid, Susan Coetzer, ...

Scroll to Top