Ontmoet vir

Allison Luzain

Cillie,

8 Allisosn Cillie deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Elke week kook Allison ’n warm maaltyd vir behoeftige kinders en versprei dit self in haar buurt. Sy het ook ’n projek begin vir klere-insamelings en skoolbenodigdhede. Haar getroue diens bring hoop, kos en warmte in arm woonbuurte – een bord kos en een kind op ’n slag.

Hoe stem ek vir

Allison Luzain?

Kry jou gunsteling se unieke nommer...

Allison Luzain

se nommer is,

8

Besluit hoeveel stemme jy vir jou gunsteling wil gee...

Daar is drie (3) opsies om te stem

SMS die korrekte inligting om te stem...

Vir

Allison Luzain

SMS jy:

INSPIRASIE

8

Daar is drie opsies om te stem – SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur die NOMMER van jou gunsteling-inspirasievrou na:

  • 33282 vir 1 stem [SMS-koste R1.50; R1.50 per stem]
  • 39051 vir 11 stemme [SMS-koste R15.00; R1.36 per stem]
  • 41014 vir 21 stemme [SMS-koste R25.00; R1.19 per stem]

Bepalings en voorwaardes vir die Inspirasievrou-stemlyn:

Carpe Diem Media/Voelgoed Media gebruik vir die Inspirasievrou 2025 ‘n premium-gegradeerde SMS-lyn vir die publiek om vir die top 50-vroue te stem.

Die koste per stem wissel na gelang van die kortkode wat gebruik word. Neem asseblief kennis dat die totale SMS-koste gebaseer is op die aantal stemme wat in die spesifieke kortkode gebondel is.

Netwerk- en/of administrasiefooie kan van toepassing wees, en gratis SMS-bondels is nie van toepassing nie.

Die stemlyn sal oop wees vanaf 6 tot 31 Augustus. Die kompetisie sal aangebied word via Voelgoed se webblad asook bemark word deur sosiale media platforms, soos Facebook en Instagram.

Vir enige navrae of probleme rakende die SMS-lyn, kontak ons asseblief by 016 982 3617 of e-pos [email protected].

Scroll to Top