Carpe Diem Media/Voelgoed Media gebruik vir die Inspirasievrou 2025 ‘n premium-gegradeerde SMS-lyn vir die publiek om vir die top 50-vroue te stem.
Die koste per stem wissel na gelang van die kortkode wat gebruik word. Neem asseblief kennis dat die totale SMS-koste gebaseer is op die aantal stemme wat in die spesifieke kortkode gebondel is.
Netwerk- en/of administrasiefooie kan van toepassing wees, en gratis SMS-bondels is nie van toepassing nie.
Die stemlyn sal oop wees vanaf 6 tot 31 Augustus. Die kompetisie sal aangebied word via Voelgoed se webblad asook bemark word deur sosiale media platforms, soos Facebook en Instagram.
Vir enige navrae of probleme rakende die SMS-lyn, kontak ons asseblief by 016 982 3617 of e-pos [email protected].
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!