39 Danette Smith deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Danette leer kinders meer as net dans – sy leer hulle om in hulself te glo. Deur haar boeredansgroep kweek sy selfvertroue, kultuurtrots en lewensvaardighede, sonder vergoeding, net uit liefde. Ná 20 jaar getuig elke tree van haar passie en toewyding om jong lewens te verryk.

Hoe stem ek vir

Danette?

Kry jou gunsteling se unieke nommer...

Danette

se nommer is,

39

Besluit hoeveel stemme jy vir jou gunsteling wil gee...

Daar is drie (3) opsies om te stem

SMS die korrekte inligting om te stem...

Vir

Danette

SMS jy:

INSPIRASIE

39

Daar is drie opsies om te stem – SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur die NOMMER van jou gunsteling-inspirasievrou na:

  • 33282 vir 1 stem [SMS-koste R1.50; R1.50 per stem]
  • 39051 vir 11 stemme [SMS-koste R15.00; R1.36 per stem]
  • 41014 vir 21 stemme [SMS-koste R25.00; R1.19 per stem]

Bepalings en voorwaardes vir die Inspirasievrou-stemlyn:

Carpe Diem Media/Voelgoed Media gebruik vir die Inspirasievrou 2025 ‘n premium-gegradeerde SMS-lyn vir die publiek om vir die top 50-vroue te stem.

Die koste per stem wissel na gelang van die kortkode wat gebruik word. Neem asseblief kennis dat die totale SMS-koste gebaseer is op die aantal stemme wat in die spesifieke kortkode gebondel is.

Netwerk- en/of administrasiefooie kan van toepassing wees, en gratis SMS-bondels is nie van toepassing nie.

Die stemlyn sal oop wees vanaf 6 tot 31 Augustus. Die kompetisie sal aangebied word via Voelgoed se webblad asook bemark word deur sosiale media platforms, soos Facebook en Instagram.

Vir enige navrae of probleme rakende die SMS-lyn, kontak ons asseblief by 016 982 3617 of e-pos [email protected].

Scroll to Top