Sien, hoor en voel die Passiespel
Hierdie toer is uitgestel tot 2022
Een keer in 'n dekade vir die inwoners van Oberammergau, een keer in 'n leeftyd vir reisigers. Moenie die mooiste Passiespel ter wêreld misloop...
#netGIRLS Epimax bootreis 2020
WEN!
WEN ’n “Salt & Pepper” diamant ter waarde van R17 000
PLUS ’n konsultasie & setwerk deur goudsmid Annelle Murray ter waarde van R9 500
Hoe dit werk?
1. Betaal R50 ’n...
Vreugdetoer na Spanje
Fiësta, siësta en tapas. Lynette Beer en Venessa Schoeman kan nie wag vir Finesse se Spaanse avontuur nie. As jy behoefte het aan vreugde, ’n behoorlike wegbreek en eksotiese...
#NetMATRIEKS-bootreis 2019
Stop, wag, bly nog ’n bietjie … Dis so lekker op jou eie tropiese strand saam met TiMO ODV, Brendan Peyper, Leandie du Randt-Bosch en Schalk Bezuidenhout!