Méér oor Mentorklas
Lewensafrigting
Mentorklas se lewensafrigting help jou om die lewe te kry wat jy graag wil hê
Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees?
Voelgoed se mentors is hier om jou te help. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!
Lynette Beer, Jannie Putter, Lucia Dramat, Liesel Krause-Wiid, Karien Basson, Gretha Wiid, Serahni Symington, Lizanne du Plessis, Minette Visser, Bianca van Rensburg, Wouter Snyman en Rhona Erasmus sal jou help om jou omstandighede te verstaan, probleme te oorkom en doelwitte te bereik …
Kyk elke Woensdag uit vir ‘n nuwe tema wat jy kan lees (artikel), kyk (video) of luister (oudio).
Gratis LEWENSAFRIGTING
Elke WOENSDAG
LEES, KYK óf LUISTER
- Volg Voelgoed op
- YouTube
Borg
MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika
Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.
Kliek op clovermamaafrika.com.