[Oudio] Basta bederf โ leer jou kinders verantwoordelikheid
- Ouerskap [Oudio]
- Benescke Janse van Rensburg
- Benescke Janse van Rensburg, radio-aanbieder
Ons bederf so graag ons jongspan wanneer hulle klein is. Moet dit liewer nie oordoen nie, anders gaan jou kinders moeilik verantwoordelikheid aanleer.
Waar is daardie goue streep tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan en hulle hul kant laat bring in die huis? Sodat hulle verantwoordelike jongmense kan word?
Dit bly vir my โn geweldig moeilike vraag. My agtergrond is een van โn koshuiskind. Ek was my hele skoolloopbaan in die koshuis, aangesien my ouers op โn plaas in die Vrystaat woon. Dit was ons enigste opsie. Party mense hou glad nie daarvan nie, maar ek was gaande daaroor.
Ek was in Bloemfontein op hoรซrskool, dus het ek my ouers meestal net oor naweke en vakansies gesien. En wanneer ons op die plaas was, was dit bederf op bederf, want ons รฉn hulle het verlang. Tot vandag toe dink ek my ma is die beste ma in die wรชreld.
My realiteit van my ma wat nog altyd โn vakansie- en naweekma vir my was, het ingeskop toe ekself โn ma word. Toe my kinders ouer word en hulle is heeltyd by my.
Oor ons
Daar is beslis nie โn tekort aan nuus nie. โTog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,โ sรช Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus โฆ Voelgoed se webblad is jรณรบ aanlyn bron vir inspirasie!