[OUDIO] Help jou kind se brein ontwikkel
Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein.
Ons hoef nie meer te wonder wat in ons of ons kinders se breine gebeur wanneer ons nuwe dinge beleef of nuwe vaardighede aanleer nie.
’n Breinskandering gee deesdae vir ons hierdie inligting. Daaruit leer ons ook dat die natuur (gene) en kultuur (jy en die omgewing) jou kind se brein vorm.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. Met ’n bietjie ...
Anja van Beek
Jy het ’n nuwe hoofstuk om te skryf en dit lyk glad nie soos jou verlede nie. Bemagtig jouself uit die foute van jou verlede. ...
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan. Fotograaf het ...