[OUDIO] “Help! Skuld verwoes my huwelik!”
Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se suinigheid.
Ons trap maklik in die strik om dinge te koop wat ons nie nodig het nie met geld wat ons nie het nie en om mense te beïndruk wat ons nie ken nie. Wanneer ons trou, begin ons versamel, opgaar en uitbrei. Hoe meer goeters ons in ons huise het, hoe duurder is dit om al die luukshede te versorg. en dan is daar ook die kinders! Groter uitgawes vra weer harder werk en meer spanning.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Ons almal weet dat porsiegrootte baie belangrik is. Presies hoe groot moet die verskillende porsies elke maaltyd op my bord wees?
...Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...
Cherise Vermeulen, skrywer en vervaardiger van TV-programme vir kinders
Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...