[OUDIO] Het jy en jou man mekaar ontgroei?

Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing.

Ons lewe in ’n KITS-wêreld! Alles kan omgeruil, terug gegee of opgegradeer word. Die een week verklaar paartjies hulle onsterflike liefde aan mekaar en die volgende week skei hulle! Koop iets vandag en gee dit môre terug as dit nie is wat jy wou gehad het nie. Ons leef in ’n kits-era waar ons vleeslike drange en begeertes dadelik bevredig moet word. Almal het immers die reg om gelukkig te wees, of hoe?

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om ...

Jy kan gelukkig wees. Jy moet dit net vir jouself kies en dit uitleef!

...

Luister na radio-aanbieder BENESCKE JANSE VAN RENSBURG se raad oor die rol wat gebed en geloof in genesing speel. Hoekom bid ons vir genesing? Bid ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!