[OUDIO] Leer om die gewoontes wat jou lyding veroorsaak, te verbreek 

Skep jy vir jouself lyding? Dit blokkeer jou reis na selfontdekking. TILESIA COLYN verduidelik hoe om los te kom en jou ware self te vind! 

Ons fokus te veel op mekaar se verskille – ons dink ander mense moet soos ons wees. Ons moet begin om die waarde in verskille te sien, want dan gaan ons ook kan sien hoe waardevol ons is. Ons gaan nie mense wil kritiseer, oordeel en blameer omdat hulle nie soos ons is nie.  

Ons ly ook, wanneer ons geïrriteerd en gefrustreerd raak met die goed wat ander mense doen. Ek sê baie vir my kliënte: Wie se besigheid is dit? Is dit jou besigheid, is dit hulle besigheid of is dit God se besigheid?  

Op die einde van die dag, as dit hulle besigheid is, get out of it.  

Ander maniere hoe ons ly, is wanneer ons onsself met ander vergelyk. Dit help nie jy probeer so hard om jou beste self te wees, en dan aan die ander kant kasty jy jouself met jou gedagtes nie. Dan werk jy teen jouself. 

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Karien Basson

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte ...

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...

Lourens Botha

Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself ’n prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ...

Scroll to Top