[OUDIO] Wat dit beteken om jou ware self te wees
- Self
- Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ons,” sê TILESIA COLYN.
Ons herhaal graag Romeine 12:2, veral die Engelse vertaling. Dit sê: Be transformed by the renewal of your mind. In die Afrikaanse vertaling is dit dieselfde: Ons moet ons denke vernuwe.
Ek en my kliënte fokus veral op die ware self. Daar het iets in my gegroei oor die term “vernuwe self”. Wanneer jy in die nuwe self begin stap, verander jou denke ook. Wanneer jy jou denke verander, verander die struktuur van jou brein.
As die struktuur van jou brein verander, verander die fisiologie van jou liggaam. Ek het toe ek my sielkundegraad gedoen het in kognitiewe gedragswetenskap geleer: What you think, you feel. And what you feel, you do.
As ons intensioneel is oor ons lewe, gaan ons floreer.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...
Esmé Maré
Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met ...
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...