[PODSENDING] Vermy die volgende 10 slaggate wanneer jy vir aftrede spaar.

Om te spaar vir aftrede is ʼn lang en aanhoudende reis met baie uitdagings langs die pad. As jy die volgende 10 slaggate vermy sal jy suksesvol na jouself kan omsien wanneer jy die dag aftree.

"Een van die grootste foute wat jy kan maak is om geld uit jou pensioenfonds te onttrek wanneer jy van werk verander. Die nuwe Twee-Pot stelsel stel jou ook ongelukkig deesdae in staat om toegang tot van jou aftreegeld te kry. In minder as ‘n jaar het Suid-Afrikaners reeds miljarde rande uit hul pensioenfondse onttrek teen groot kostes en belasting. Hierdie onttrekkings het reeds duisende mense van ʼn aftrede beroof."

Jy moet genoeg spaar om jou finansieel te dra deur ’n aftrede wat maklik 35 jaar of langer kan duur. Hoe vroeër jy begin spaar, hoe groter is jou voordeel. Dis belangrik om volgehou te spaar én om meer opsy te sit as wat jy dalk aanvanklik sou verwag.

  • Die 2de slaggat is om nie vir die negatiewe uitwerking van ...
  • Teken aan

    Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

    Teken in

    Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

    Deel die oudio
    • Die 1ste slaggat is om te lank wag voordat jy begin spaar
    • Die 2de slaggat is om nie vir die negatiewe uitwerking van ...

    Teken aan

    Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

    Teken in

    Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

    Deel die oudio
    Scroll to Top