Régte vroue. Régte geloof [Video-opnames]
Elke dag is propvol eise en verwagtings, soms meer as wat jy voel jy kan hanteer. Jy smag na ’n spesiale tyd met God en om in Sy teenwoordigheid verander te word … Voelgoed Media se Vroue wat glo-bediening kom Kaapstad toe vir Régte vroue. Régte geloof, ’n vroueoggend gevul met Bybelse lering, bemoedigende stories en kragtige getuienisse van geloof.
Ander events
-
Kaartjie
Lynette Beer Live – Klerksdorp Oase Gemeente
Evaluering 0 uit 5R79,00 – R99,00 Voeg in Mandjie -
Oudio-opnames
Régte vroue. Régte geloof [Oudio-opnames]
Evaluering 0 uit 5R100,00R74,00 Voeg in Mandjie -
Video-opnames
Régte vroue. Régte geloof [Video-opnames]
Evaluering 0 uit 5R150,00R99,00 Voeg in Mandjie