
Teater 2 Menlyn
Nooi jou ma, dogter én vriendinne vir Voelgoed Media en PharmaForce se immergewilde fliek-aand!
Trek julle pajamas aan en geniet Superman se terugkeer saam met die vrou wat hom inspireer om meer as net ’n held te wees.
Saam met jou gunsteling-bekendes soos Leah, Sue Pyler en Lynette Beer wag daar ’n onvergeetlike aand van saamkuier, lag en spesiale herinneringe wat vir jare lank onthou sal word!
Spring gou, sitplekke is beperk én verlede jaar se fliek-aand het in ’n japtrap uitverkoop!
Woensdag 16 Julie ● 16:30 vir 17:30
Ander events
- Advertensie-pakket
Vroue wat Glo Facebook Pakket
Evaluering 0 uit 5R6958,00Original price was: R6958,00.R2760,00Current price is: R2760,00. Voeg in Mandjie - Subskripsie
Voelgoed-vriendinneklub
R24,50 – R199,50 / maand Voeg in Mandjie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageEvaluering 0 uit 5 - Kaartjie
Grondvlak [VWG] Vanderbijlpark
Evaluering 0 uit 5R149,00Original price was: R149,00.R129,00Current price is: R129,00. Voeg in Mandjie - Advertensie-pakket
Nuwe Jy Facebook Pakket
Evaluering 0 uit 5R6958,00Original price was: R6958,00.R2760,00Current price is: R2760,00. Voeg in Mandjie