Vroue wat glo 2024

Vroue wat glo-retreat Bellville 2024

Voelgoed Media en Vroue wat Glo hou wéér retreat! Saam met Liesel Krause-Wiid, Susan Coetzer, Karien Basson, Wanda Bam en ander kan jy en jou selgroep, gemeente- en geloofsvriendinne aanbid, lofprys en ’n dieper geloof ervaar om ’n vry, vrolike Christenvrou vol blydskap te wees.

VERTONING – Saterdag 17 Augustus │ 08:00 vir 09:00–13:00 | NG Kerk Vredelust, Bellville

EARLY BIRD-KAARTJIES  – Voor –  R119 R149 (Oudio-opname ingesluit)

KAARrTJIES                                – Agter –  R99 R129

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!