WEN ’n DUBBELKAJUIT vir die #GIRLS-BOOTREIS

Koop ’n lootjie vóór Woensdag 31 Julie vir die #Girls-bootreis-kompetisie– en WEN ‘n dubbelkajuit vir jou én ’n vriendin, vliegkaartjies na Durban ingesluit, ter waarde van R30 000!

Die kompetisie duur tot Woensdag 31 Julie.

Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ‘n lootjie vir R99 koop – hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen!

Die wenner word op Maandag 5 Augustus op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.

Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.

Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.

Voelgoed Media behou die reg voor om nie die prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-bootreis-kompetisie verkoop is nie.

Ander events

Scroll to Top