Steek só letsels en velprobleme weg

Steek só letsels en velprobleme weg

Kleurregstellende grimeermiddels kamoefleer letsels. Dit is een van die beste grimeergeheime vir ’n egalige velkleur en foutlose gelaat.

Anders as onderlaag, word hierdie produkte nooit oor die hele gesig gebruik nie. Dit kan onder die oogarea, om jou neus en oë en selfs op die ooglede aangewend word. Verskillende skakerings bedek verskillende kleure vlekke en velprobleme.

Wend groen aan om puisies, letsels, rooiheid en aknee te bedek. Pers sal help om geel velondertone teë te werk of ’n vaal vel effens op te kikker. Gebruik oranje – of appelkooskleur vir ’n ligte ...

Kleurregstellende grimeermiddels kamoefleer letsels. Dit is een van die beste grimeergeheime vir ’n egalige velkleur en foutlose gelaat.Anders as onderlaag, word hierdie produkte nooit oor die hele gesig gebruik nie. Dit kan onder die oogarea, om jou neus en oë en selfs op die ooglede aangewend word. Verskillende skakerings bedek verskillende kleure vlekke en velprobleme.Wend...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Pragtige grimering begin by die regte onderlaag! Ontdek hoe om die perfekte basislaag te kies en aan te wend vir jou veltipe en velkleur. Om ...

In ons somerklimaat kan ’n paar wonderwenke help om jou grimering ná ’n lang, warm dag steeds mooi te laat vertoon. Smeltende grimering, gesmeerde oogomlyner ...

Scroll to Top