Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Daar is ’n ongelooflike verskeidenheid grimeerprodukte op die winkelrakke. Maar, om iets nuuts te kry wat wérk, voel partykeer soos ’n onmoontlike taak.Daarom koop ons maar jaar in en jaar uit dieselfde lipstiffie. Deur vas te stel...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here