Kitsproteïen-hawer_result

Kitsproteïen hawer

Vinnige veselryke ontbyt

Kenners beveel 'n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan en die meeste van ons skiet tekort om genoeg vesel in te kry.

Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid, en hawer is ryk daaraan. Ontbyt is 'n goeie tyd om meer vesel te kry, veral ‘n hawer-ontbyt!

Dié kitsproteïen hawer is koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en minerale, en bevat essensiële amminosure.

Vesel help ook om 'n gevoel van volheid te handhaaf, veral as dit met proteïen gepaard gaan.

Die Splinternuwe Jy Kitsproteïn Hawer (oorspronklike geur) is maklik en vinnig om te maak!

Meng 4 opgehoopte lepels en 200 ml kookwater, voeg versoeter by na smaak, en jy het ‘n smaaklike gesonde ontbyt-opsie.

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!