[OUDIO] As jy roep, sal Hy jou hoor
- Geloof [Oudio]
- Carly van der Vyver, pastoor
Om jou hoop te vestig op Sy belofte vir beter dinge, beteken dit nie daar gaan niรฉ moeilike tye wees nie. Dit beteken wel dat Hy jou hoor roep in jou nood.ย
As jy die Here met jou hele hart, jou hele siel en jou hele verstand soek, sal Hy vir jou deurkom. Niks is vir Hom te groot of onmoontlik nie.
Wat sรช God daaroor as ons Hom wil soek? En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en โn beloner is van die wat Hom soek (Hebreรซrs 11:6).
God self is ons grootste beloning! Wanneer ons Hom het, het ons alles in die wรชreld. Daarom: โSoek die Here en sy krag, soek Sy teenwoordigheid aanhoudend!โ
Om soekend te wees na God behels โn doelbewuste poging om deur natuurlike middele tot God self te kom. Om ons gedagtes voortdurend op Hom te vestig in al ons ervarings. Om ons gedagtes en harte op Hom te rig deur middel van Sy openbaring.
God wag vir ons om โn verhouding met ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Mรฉรฉr oudio's
Charne Pretorius, persoonlike afrigter en pilates-instrukteur
Ons is almal soekend na die geheim vir gewigsverlies. Voor jy jou eetgewoontes kan verander, moet jy eers jou gedagtes oor jouself verander. Wanneer jy ...
Gerridene Berg, voedingkundige en fiksheid-afrigter
Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra โhoekomโ, of bloot gaan vertrou. ...
Christel de Lange, dieetkundige en borsvoedingskonsultant
Dit voel hoe minder jy eet, hoe meer gewig tel jy opโฆ Die grootste fout wat mense begaan wanneer hulle gewig wil verloor, is om ...