Funksies

Funksies

Finesse Voelgoed Tydskrif en Virseker se #EkwilEkkanEksal-konferensie is die persoonlike groeigeleentheid van die jaar! Die tema is “Hoe om (wéér) in jouself te glo”, met wêreldklassprekers soos Gustav Gous, Lynette Beer en Stephan Joubert. Jy kan die konferensie in persoon by Moreletapark gemeente bywoon, op jou eie inskakel op die regstreekse stroom (LIVE stream) óf dit vir familie en vriende by jou huis aanbied.