[OUDIO] Bewapen hulle teen boelies met die Woord

Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy รฉn jou bloedjie in die Woordย 

Natuurlik onthou jy die eerste keer wat jy jou baba vasgehou het! Daardie oomblik toe jou hart by jou lyf uitgeklim en die lewe vir altyd verander het. Wat is mooier as โ€™n liewe, sagte bondeltjie in jou arms?

Nie eers die min slaap kon jou borrel bars nie. Ook nie tandekryrillers of vuil doeke nie. Jou prinses was by jou en niemand mag haar seermaak of skeef aankyk in jou teenwoordigheid nie. Wie sou in elk geval wou โ€“ sy was dan so perfek?

Die lewe was nou maar eenmaal โ€™n lied โ€ฆ

En toe gebeur skool. Met โ€™n skok kom jy agter nie almal dink jou kind verdien net die beste nie. Inteendeel. Bets van Vollenhoven se Pieter trek elke dag haar hare en sรช haar tande is lelik. Santjie Brits se gunstelingtydverdryf is om haar maer potloodlyfie voor jou prinses rond te swaai en te sรช sy is vet. Vet?! Jou eie prinses?!

Nou wat ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te ...

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reรซls en regulasies nodig hรช om op die reguit pad te bly. ...

Charne Pretorius, persoonlike afrigter en pilates-instrukteur

Ons is almal soekend na die geheim vir gewigsverlies. Voor jy jou eetgewoontes kan verander, moet jy eers jou gedagtes oor jouself verander. Wanneer jy ...

Scroll to Top