Tariewe – hulp met advertensie-inhoud
Ons span help graag met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde.
● Die proeflees van keurige advertensie-inhoud vir Facebook en Instagram (100 woorde) is by die Sosiale media-pakket ingesluit.
● Die tarief vir die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir sosiale media (100 woorde) is R300.
● Wat die saamstel, teksversorging en proeflees van ’n promosie-nuusbrief (325 woorde) betref, om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, is die tarief R1 000.
Vir enige navrae, kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.