[OUDIO] Reageer altyd eerste met wysheid

Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus.ย 

My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek onthou wel kristalhelder die dinge wat met sterk emosies gepaard gegaan het.  

Goeie of slegte, hartseer of bly oomblikke van kinderlike vreugde en verwondering tot hartsverskeurende gebeurtenisse. 

Angs, verwerping of minderwaardigheid vertoef die langste, en klou soos knapsekรชrels aan jou vas. Dit kan terugstrek tot selfs voor jou kleuterskooldae. 

Om hierdie rede wil ek graag met jou gesels oor die invloed van ons, dikwels te vinnige, reaksies op ons kinders se optrede. Ek oordeel glad nie โ€ฆ ek is ook skuldig hieraan. 

In daardie oomblikke wat jy oormoeg, oorwerk voel en net oor alles is, praat jy maklik te vinnig. 

Uiter woorde sonder liefde of wysheid en beweeg aan. Maar jou kind onthou dit baie lank. 

Maya Angelou het gesรช: โ€œEk het geleer dat mense sal vergeet wat jy gesรช het en hulle sal vergeet wat jy gedoen het, maar mense sal ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...

Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...

Scroll to Top