Volg ‘n loopbaan in somatologie en gevorderde velsorgterapie [Promosie]

Volg ’n loopbaan in somatologie en gevorderde velsorgterapie [Promosie]

Is jy passievol oor ‘n loopbaan in gevorderde velsorg of liggaamsbehandelings wat gesondheid en voorkoms verbeter? By die Isa Carstens® Akademie kan jy ’n verskil maak met ’n loopbaan in gevorderde dermale estetika.

Verken ’n loopbaan in mediese estetika as ’n gevorderde velsorgterapeut

Mediese estetika groei vinnig vanweë die groot aanvraag aan niechirurgiese verjongingsmetodes en die beskikbaarheid van nuwe tegnologie.

Velsorgterapeute doen deesdae prosedures met meer drastiese resultate, maar hierdie prosedures bring verhoogde risiko’s en verantwoordelikhede mee. Daarom is hoëgehalte-opleiding van geakkrediteerde hoëronderwysinstansies so belangrik.

Goed opgeleide terapeute speel ’n baie belangrike rol en ondersteun dokters in ’n multidissiplinêre benadering tot pasiëntsorg.

Hierdie vennootskap tussen dokter en terapeut integreer mediese en niechirurgiese tegnieke, wat terselfdertyd veltoestande en onderliggende weefselprobleme behandel.

’n Goeie voorbeeld van so ‘n vennootskap is by die Dr Nerina Wilkinson + Associates Aesthetic Couture-praktyk.

Kyk hierdie onderhoud met dr. Marisa Heyns en terapeut Kim van Zyl om te sien hoe hierdie vennootskap die praktyk, pasiëntsorg en die standaarde van die estetiese bedryf verbeter.

Die volledige onderhoud is op ...

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Annique Rooibos vervaardig rooibosprodukte van hoë gehalte wat jou vel in ’n japtrap vlekkeloos, stralend en jonger sal laat lyk. Velsorg was nog nooit so ...

Elke vrou droom daarvan om ’n pragtige vel te hê. Franck Global se reeks velsorgprodukte is spesiaal geformuleer om jou vel te voed en te ...

Scroll to Top