WIRED Studiemetode-werkswinkel

Weet jou kind hoe om te leer 
Lynette Beer se Wired-studiemetodes sal met jóú kind se temperament in gedagte vir hom (haar) die regte studiemetode leer (én julle ook help om mekaar beter te verstaan)! Dié studiemetode-werkswinkel is vyf uur lank, en word deur Lynette Beer én die oud-onderwyseres Hui-Marie Meyer aangebied. Tydens die werkswinkel word ’n oorsig oor elke kind se leervoorkeur gegee: die sterkpunte, die slaggate om te vermy Studiemetodes word stap-vir-stap aan die kind verduidelik. En daar word na studievaardighede soos roetine, tydsbestuur en die studie-omgewing gekyk. Elke ouer word aangemoedig om saam met jou kind die temperamenttoets te voltooi – en ook sáám die werkswinkel by te woon.

WERKSWINKEL – 22 Februarie 2025  – 08:00 tot 13:00

EARLY BIRD-KAARTJIES  – Per persoon – R999 R1500

Ander events

Scroll to Top